Hierdie werkboek sluit in: Getalwaarde, plekwaarde, getalname, uitgebreide notasie, afronding en skatting, basiese bewerkings, vloeidiagramme, maal en deel met 10, 100 en 1 000, volgorde van bewerkings, veelvoude en faktore en probleemoplossing.
(12 bladsye met somme, 10 bladsye memo)
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. To learn more, go to the Privacy Page.