This worksheet includes: Reëls vir direkte en indirekte rede, leestekens, voornaamwoorde en tydwoorde wat verander in indirekte rede, skryf 'n strokiesprent in direkte rede, herskryf sinne in die indirekte rede.
(6 pages with questions, memo at the end)