Hierdie werkboek sluit in: 2D vorms, herkenning van vorms, klassifisering van vorms, kenmerke van vorms, konstruksie, hoeke en driehoeke (gevorderd), 3D of soliede voorwerpe, simmetrie, transformasies, tessellasies, roosters en aansigte.
(10 bladsye met somme, 8 bladsye memo)