Hierdie werkboek sluit in: Plekwaarde en numeriese waarde van syfers, Duisende, Honderde, Tiene en Ene, verstaan die waarde van 'n syfer afghangende van die syfer se posisie, uitgebreide notasie op drie verskillende maniere, verkorte notasie, probleemoplossing.
(6 bladsye met somme - memo 3 bladsye)