Werkboek 1:
Teken en interpretasie van Telmerkiegrafieke (Telstrepietabelle), staafgrafieke, interpretasie van sirkeldiagramme, data terminologie en waarskynlikheid.
(5 blasye met vrae, memo aan die einde)
Werkboek 2: Getallelyne, getalpratrone, geometriese patrone, patrone met vuurhoutjies, invoer/uitvoer diagramme en tabelle en probleemoplossing.
(5 blasye met vrae, memo aan die einde)
Werkboek 3: 2D vorms, klassifisering en herkenning van vorms, kenmerke van vorms, soliede liggame (3D vorms), simmetrie, transformasie, roosters en aansigte.
(10 blasye met vrae, memo aan die einde)
Werkboek 4: Tyd (digitale en analoog tyd, verloop van tyd, omskakeling van tyd, feite oor tyd en kalender), lengte, massa, inhoud (omskakeling tussen meeteenhede, massa op 'n skaal, apparate vir meting, hoeveelheid vloeistof in bekers), omtrek, oppervlakte en probleemoplossing.
(11 blasye met vrae, memo aan die einde)
Werkboek 5:
Teken en interpretasie van Telmerkiegrafieke (Telstrepietabelle), staafgrafieke, interpretasie van sirkeldiagramme, data terminologie en waarskynlikheid.
(5 blasye met vrae, memo aan die einde)