'n Toets wat insluit: onderskei tussen dinge wat lewe en dinge wat nie lewe nie, sekere dinge het eens geleef en kan herleef, sewe lewensprosesse, struktuur van plante, funksies van die dele van plante, wat plante nodig het om te groei, hoe plant van saadjies of steggies kan groei. Die toets sluit 'n eksperiment in.
(7 bladsye met vrae, memo aan die einde van die toets)