'n Opsomming wat insluit: Lewende- en nie-lewende dinge, die sewe lewensprosesse, struktuur van plante, verskille en aanpassing van plante om in spesifieke habitatte te kan groei, wat plant benodig om te groei, ontkieming, plante wat groei uit sade en steggies.
Druk die opsomming in landskapsformaat.
(5 pages)