'n Opsomming wat insluit: Diere se liggaamsdele en struktuur, funksies van al die liggaamsdele van diere, habitatte (graslande, woude, rivierhabitatte, seehabitatte), plante en diere in hul habitatte, wat diere eet, hoe diere hulself beskerm, hoe habitatte help om plante en diere te help oorleef.
(4 bladsye)